Henry Gibson

Henry Gibson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Bateman
Geboorte (1935-09-21)21 September 1935
Sterfte 14 September 2009 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Charles Gibson
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Henry Gibson (21 September 1935 – 14 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nashville (1975), The Blues Brothers (1980), Innerspace (1987), en Magnolia (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy